GEREGISTREERDE HPCSA MOND HIGIËNIS | UPINGTON, NOORD-KAAP
  • Upington, Northern Cape, ZA
  • MedE Recruit
Job Description

Synopsis

n Besige praktyk in Upington in die Noord-Kaap, is opsoek na 'n HPCSA Geregistreerde Mond Higiënis om deel te word van hulle span.

Hierdie is 'n bogemiddelde inkomste geleentheid. Die kandidaat moet bereid wees om te groei in die praktyk en tenminste 'n hele paar jaar saam met die res, 'n padjie stap.

Hierdie is 'n langtermyn geleentheid met uitstekend opleiding en geleendhede.

Werksure : 08 : 00 - 17 : 00 met een Saterdag oggend per maand

Salaris : R18 000 - R35 000 (dit gaan afhang van ondervinding)

Vir meer inligting kontak gerus my op andrea mederecruit.co.za

Job Description

Mond Higiënis pligte en verantwoordelikhede

Minimum Requirements

  • Relevante Kwalifikasie
  • Aktiewe HPCSA Registrasie

Get New Jobs Notification!

Subscribe & get all related jobs notification.